Kostes

Per Kwartaal

R 350 Per Student
Januarie, April,
Julie, Oktober
  • Slegs toegang tot materiaal waarvoor reeds betaal is
  • Kan aanvullende materiaal aanvra

Jaarliks (spaar 10%)

R 900 Per Student
  • Bespaar deur vooruit te betaal
  • Volledige toegang tot alle inhoud
  • Kan aanvullende materiaal aanvra
Betalings word deur PayFast gedoen, ’n veilige betaal sisteem wat alle tipe betalings opsies kan hanteer. Dus het jy nie noodwendig ’n kredietkaart nodig nie.